left_header
right_header

Registreer nou »

Sluit aan by hierdie ouer gemeenskap en deel jou ervarings.

Kliek hier om te registreer »

Welkom by MoederSkip, 'n web blad toegewyd om ouerskap makliker te maak.

Dag vir dag ouerskap volg ons op FACEBOOK en kom praat saam.

Recent Articles

Kinderpartytjies

Petro Pretorius [02 October 2008] -

Iemand het gesê die rede hoekom ouers partytjies hou is om te sien hulle kinders is nie die ergste wat daar is nie. Op 'n sekere vlak is die seker waar...

Lees meer »

'n Pakkie in die Pos

Petro Pretorius [15 October 2009] -

Ek dink terug aan my laerskool jare en onthou die groot afwagting vir my maandelikse aflewering van die Daan Retief boekkklub. Elke maand het dit opgebou tot dit uiteindelik opgedaag het. Met asemlose opgewondenheid het ek dit oopgemaak om te sien wat daarin was, en ek was min teleurgesteld.

Lees meer »

Providers

thumbnail_964

Dr Louise Lindenberg

Dr Louise Lindenberg [11 September 2008] -

Louise is 'n mediese homeopaat, nie net is sy in privaat praktyk nie, maar ook 'n dosent by die Suid Afrikaans Fakulteit van Homeopatie in Kaapstad.

Sy glo in balans en het 'n wye reeks belangstellings waaronder, "stap op 'n berg" soos sy dit stel, wat Kilimanjaro en 'n besoek aan die basis kamp op Everest insluit.

Louise is 'n spreker vir Autism is Treatable, en is geintreseerd in die mediese/biomediese werkinge in die behandeling van AAS/AAHS. Asof haar vol program nie reeds genoeg is nie, is sy ook tans besig met 'n doktorsgraad om die verwantskap tussen gastro-intestinale abnormaliteite en immuniteit in outistiese pasiente en hoe die behandeling van maagprobleme alle aspekte verbeter.

Sy is getroud en het 3 seuns tussen 12 en 17 jaar.

Lees meer »
thumbnail_1241

Katherine Megaw

Katherine Megaw [29 September 2008] -

Katherine se naam mag miskien vir julle bekend klink; sy was die dieëtkundige op die Baby Sense seminaar. Sy is alhoewel baie meer as 'n goeie spreker; passievol oor gesonde etes.

Hierdie geregistreerde dieëtkundige is 'n liefdevolle vrou en ma van drie kinders; 9; 5 en 2. Haar praktyk is 'n pret plek en as 'n ma verstaan sy dat jy nie sommer net kinders kan dwing om te eet nie. Sy vat tyd en geduldig leer sy haar pasiënte ken. Sy is realisties in haar verwagtinge en het altyd 'n plan; sy stel veral belang in moeilike eters; eet afwykings en gewigs verlies by kinders.

Lees meer »

Vertel ons jou stories

Ons wil graag jou storie ontvang

As ouers het ons almal ondervindings, soms vreudgevol en vrolik, ander traumaties en hartseer. Ons wil graag van jou hoor, deel jou gedagtes en vrese met ons.

Lees meer »